Waterbok Ablusie Blokke, Bakoor Boskamp

Bakoor boskamp het 10 staanplekke, gaste maak gebruik van Waterbok ablusie blokke.

Elke staanplek het n braai gerief en kraan naby om water by te kry Gaste kan by die swembad ontspan en rustig wees.

Kamp Pryse

Staan plekke sonder krag R100 per dag, 40 pp per nag

Staanplekke met krag R120 per dag, 40 pp per nag